Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1840 – 1860

Die FSCA skryf amper R1 miljard se boetes

Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor gesels oor boetes vir mense wat nie by die reëls van die sektor hou nie.
2 Jul 2024 8AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
28 Jun 2024 8AM 12 min

Die JSE sluit die week in die groen

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, en bestedingsyfers uit die VSA.
28 Jun 2024 8AM 8 min
1840 – 1860