Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1880 – 1900

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
21 Jun 2024 8AM 14 min

Beleggingsnavorsing en gewigoptel

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
20 Jun 2024 9AM 12 min

Die Ontvanger soek jou kriptowinste

Wiehann Olivier, vennoot en leier van FinTech en digitale bates by Forvis Mazars SA gesels oor die SAID se kennisgewing aan kripto-handelaars.
20 Jun 2024 8AM 5 min

Nuwe rekord vir die JSE

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
19 Jun 2024 9AM 8 min
1880 – 1900