Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
1920 – 1940

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte.
12 Jun 2024 8AM 4 min

Premier lig sy wins met 20%

Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor die groep se finansiële resultate.
11 Jun 2024 8AM 6 min

Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors.
10 Jun 2024 9AM 6 min

Die Alexforbes-skip het gedraai

Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes gesels oor hulle finansiele resultate, en die tweepot-aftreestelsel.
10 Jun 2024 9AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners en Elke Brink, van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
7 Jun 2024 9AM 17 min
1920 – 1940