Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
2140 – 2160

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Sasol, Naspers/ Prosus se aandeelpryse, en Markus Jooste se testament.
23 Apr 2024 8AM 11 min

Google kan jou help om jou beursie te kry

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry.
22 Apr 2024 8AM 5 min

Potch blom weens buitelandse atlete

Jean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom.
22 Apr 2024 8AM 6 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
22 Apr 2024 8AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
19 Apr 2024 9AM 21 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte.
19 Apr 2024 9AM 8 min

Van bank tot Binance

Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
18 Apr 2024 9AM 10 min
2140 – 2160