Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
2180 – 2200

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Barloworld se aandeelprys, en SA se staatseffekte.
15 Apr 2024 8AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Apr 2024 8AM 19 min

Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar

Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms.
12 Apr 2024 8AM 7 min

WeBuyCars se blink notering

Faan van der Walt, uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars gesels oor WeBuyCars se notering.
11 Apr 2024 9AM 10 min

Markoorsig

Nerina Visser ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rentekoers in Suid-Afrika, en die Amerikaanse ekonomie.
11 Apr 2024 9AM 6 min

Die son sak oor Ellies

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor renterkoerse, en Ellies wat likwideer.
10 Apr 2024 8AM 7 min
2180 – 2200