Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
2480 – 2500

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth en Omri Thomas, direkteur van Abax Investments beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Feb 2024 7AM 13 min

Canal+ is 'n plus vir Multichoice

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar van PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Canal+ wat Multichoice wil uitkoop, en Dischem se Ivan Satlzman wat aandele verkoop.
1 Feb 2024 7AM 9 min

Astral skud sy vere reg

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor Astral, en Ellies wat vir vrywillige sakeredding vra.
31 Jan 2024 8AM 8 min

WeBuyCars gaan noteer

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor WeBuyCars wat noteer.
31 Jan 2024 8AM 7 min

Tshwane het ’n plan vir gekaapte geboue

Kingsley Wakelin, burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste in die Tshwane-metro gesels oor die Tshwane-program vir volhoubare en beter geboue.
31 Jan 2024 8AM 8 min
2480 – 2500