Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
2700 – 2720

Aartappels is peperduur

Willie Jacobs, bestuurshoof van Aartappels SA gesels oor die prys van aartappels wat die hoogte inskiet.
4 Dec 2023 7AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Dec 2023 8AM 16 min

Sanral wil blitsig weer 86 tenders adverteer

Louw Kannemeyer, hoofingenieur van die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) gesels oor die 86 tenders wat hulle weer adverteer, en Sanral se verhouding met die konstruksiebedryf.
30 Nov 2023 8AM 7 min

Wat kan COP28 vermag?

Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die Verenigde Nasies se klimaatkonferensie COP28.
30 Nov 2023 8AM 8 min

Gaan jy ‘n hoender hê vir Kersfees?

Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) sê hulle het die departement van landbou gevra om 'n noodfonds in te stel vir boere wat hoenders van kant moet maak.
29 Nov 2023 7AM 4 min
2700 – 2720