Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
2920 – 2940

Die son sak finaal oor Steinhoff

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Steinhoff se likwidasie, Discovery se uitvoerende hoof wat bedank, en die transaksie tussen Sasfin Wealth en African Bank.
13 Oct 2023 8AM 8 min

Jy móét in aandele ná aftrede belê

Hildegard Wilson van die Aktuariële Genootskap se Beleggingskomitee gesels oor nuwe aktuariële navorsing wat wys hoe verskillende beleggingstrategieë kapitaalerosie in lewende annuïteite kan voorkom.
13 Oct 2023 8AM 11 min

Die ekonoom wat koor sing

Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Suid-Afrika gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.
12 Oct 2023 9AM 11 min

Ondanks Barbie, val Birkenstock

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels ooe die markte, Karooooo se resultate en Birkenstock.
12 Oct 2023 9AM 6 min
2920 – 2940