Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3100 – 3120

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die markte, die olieprys, AVI se resultate en Bidvest se omset wat groei.
4 Sep 2023 9AM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Sep 2023 9AM 18 min

Goeie nuus uit Amerika

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor nuus uit Amerika en die plaaslike mark.
1 Sep 2023 9AM 6 min

Implats wil RBPlat vinnig regruk

Nico Muller, uitvoerende hoof van Impala Platinum gesels oor hulle finansiële resultate en hoe hulle RBPlat wil regruk.
31 Aug 2023 9AM 9 min
3100 – 3120