Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3160 – 3180

Eerste Steinhoff-ringkop gaan tronk toe

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die Reserwebank se Phala Phala-bevinding en die Steinhoff direkteur wat vandag tronk toe is.
21 Aug 2023 9AM 7 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die wisselvallige markte en die rentekoers-siklus.
21 Aug 2023 9AM 5 min

Die Brics-bank kyk al hoe meer na die rand

Leslie Maasdorp, visie-president en finansiële hoof van die Nuwe Ontwikkelingsbank gesels oor die bank se groei die afgelope agt jaar en die moontlikheid van 'n Brics-geldeenheid.
21 Aug 2023 9AM 9 min

Kenners beantwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood van PSG Wealth Faerie Glen en Jaco Prinsloo van Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
18 Aug 2023 9AM 18 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte.
18 Aug 2023 9AM 5 min
3160 – 3180