Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3200 – 3220

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte.
14 Aug 2023 9AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Hannes Viljoen, uitvoerende hoof en hoof van beleggings by Kudala Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
11 Aug 2023 9AM 25 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor vandag se markte, hoe 'n gewone persoon na die effektemark moet kyk en Exxaro se handelsverklaring.
11 Aug 2023 9AM 9 min

Bergfietsry is groot besigheid

Carel Heroldt, medestigter en finansiële direkteur van Dryland Cycling Events gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie waarin hy is.
10 Aug 2023 9AM 14 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder van PSG Wealth Old Oak gesels oor Cashbuild en ADvTECH se handelsverklarings.
10 Aug 2023 9AM 7 min

Eskom kry die finale groen lig om in drie dele te ontknoop

Chris Yelland, onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur van EE Business Intelligence gesles oor Eskom se herstrukturering. Stemnota deur: Ellis Mnyandu, woordvoerder vir minister Pravin Gordhan en die departement van openbare ondernemings.
10 Aug 2023 9AM 9 min

Wynmaak is 'n wetenskap

Prof Maret du Toit van Stellenbosch Universiteit gesels oor die wyn industrie in Suid-Afrika.
8 Aug 2023 9AM 23 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments gesels oor die rand en Vodacom wat CIVH wil koop.
8 Aug 2023 9AM 8 min
3200 – 3220