Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3280 – 3300

Markoorsig

Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital
24 Jul 2023 9AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
21 Jul 2023 9AM 22 min

Markoorsig

Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal
21 Jul 2023 9AM 7 min

Entrepreneurskap is in sy bloed

Louw Barnardt, medestigter van Outsourced CFO gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie waarin hy is.
20 Jul 2023 9AM 8 min

Markoorsig

Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom van PSG Wealth gesels oor die rand se beweging, en Kumba en Amplats se handelsverslae.
20 Jul 2023 9AM 8 min
3280 – 3300