Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3720 – 3740

Markoorsig

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor vandag se positiewe markte en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se vooruitsig vir die wêreldekonomie se groei in 2023.
11 Apr 2023 9AM 7 min

Geel staal in sy are

Leon Goosen, uitvoerende hoof van Bell Equipment drink koffie met Ryk en gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
6 Apr 2023 9AM 13 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging, beurtkrag en hoe mense moet kyk na moontlike beleggings in goud.
6 Apr 2023 9AM 13 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Richemont se aandele en die Eskom ramptoestand wat beëindig is.
5 Apr 2023 8AM 9 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor goudmyn-aandele en Eskom wat nie onreëlmatighede hoef te verklaar nie.
4 Apr 2023 8AM 11 min
3720 – 3740