Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3860 – 3880

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand se beweging.
8 Mar 2023 7AM 6 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die swakker rand.
7 Mar 2023 7AM 3 min

Kabinetskommeling

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor wat hy dink uit vanaand se kabinetskommeling sal kom.
6 Mar 2023 7AM 3 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor Bidvest se finansiële resultate.
6 Mar 2023 7AM 3 min

Rainbow Chicken hou RCL terug

Rob Field, finansiële hoof van RCL Foods gesels oor die groep se finansiële resultate, Rainbow Chicken en kospryse wat styg.
6 Mar 2023 7AM 8 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesesls oor die internasionale beurs, die rand wat versterk het en Suid-Afrika se groeikoers.
3 Mar 2023 7AM 8 min
3860 – 3880