Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
4380 – 4400

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die JSE wat weer internasionale markte volg vandag en die rand wat so bietjie terug veg teen die dollar.
28 Oct 2022 9AM 8 min

Altesame 128 effektetrusts besit Afrimat-aandele

Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se strategie, of die probleme by Trasnet hulle raak, asook hoe belangrik antrasiet in die groep se portefeulje is.
27 Oct 2022 9AM 7 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Matshela Koko, Tongaat Hulett wat op sakeredding geplaas is, asook Meta se aandeelprys wat pakslae kry.
27 Oct 2022 9AM 9 min

Die hoogte- en laagtepunte van die mini-begroting

Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group, Dr Elna Moolman, ekonoom by Standard Bank en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk toespraak.
26 Oct 2022 9AM 16 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor hoe goed die markte vandag begin het.
26 Oct 2022 9AM 3 min

Die Landbank begin weer geld uitleen

Mike Symington, Noord- Kaap provinsiale bestuurder by die Land Bank gesels oor wat die nuwe skema behels en wie vir lenings kwalifiseer.
25 Oct 2022 9AM 9 min

Beurt-brandstof is dalk op die horison

Peter Morgan, uitvoerende hoof van die vereniging van groothandelaars in vloeibare brandstof gesels oor moontlike brandstoftekorte, asook hoeveel brandstof SA invoer en plaaslik produseer.
25 Oct 2022 9AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die Amerikaanse ekonomie en Foschini se handelsverklaring.
25 Oct 2022 9AM 10 min
4380 – 4400