Die maand van liefde het aangebreek en hierdie Valentynsdag kan jy die geleentheid kry om saam met ‘n Pumas-speler op ‘n afspraak te gaan. ‘n Hele klomp van hierdie jongmans het hul name in die ring gegooi om ‘n bietjie nuwe mense te ontmoet – natuurlik van die skoner geslag…
Is jy lus vir 'n verandering hierdie Valentynsdag? Lundi Msenge (23), die Airlink Pumas se nuwe vleuel, is een van die spelers wat graag op 'n afspraak wil gaan met 'n Laeveldse vrou. Hy het ons 'n bietjie meer van homself vertel. As dit jou belangstelling prikkel, stuur vir ons…
Om nog 'n taal te leer, is die grootste geskenk wat jy jouself kan gee, sê Marie-Louise Botha van Bothabile African Language Institute. Sy het vir Mireille de Villiers 'n les gegee in siSwati.
Vyf hubare jong Puma-spelers het hul hande opgesteek om vanjaar Valentynsdag te vier saam met ‘n Laeveldse nooi. Ons het vanoggend vir Etienne Janeke (23) beter leer ken. Dié vasskotstut is oorspronklik van Jeffreysbaai, en nog net sowat ses maande by die Pumas. As jy saam met hom op ‘n…
Die 2022-sensus het aangebreek. Die volkstelling skop op 3 Februarie af. Huishoudings het tot middernag Maandag, 31 Januarie, om te registreer. Robert Thenga van Statistieke Suid-Afrika in Mpumalanga verduidelik dat mense vooraf moet registreer en kan kies of hulle in persoon, telefonies of aanlyn die vraelys in wil vul. Registreer…
Danika van Deventer, ‘n gr. 12-leerling van Curro Nelspruit, het haar Springbokkleure vir modelwerk verwerf, nadat sy by Stars of the Universe, Talent Africa se internationale kompetisie in Januarie, goud verwerf het in twee afdelings. Sy het vir Gerhardt vertel sy doen al modelwerk sedert sy kon loop, en koester…
Valentynsdag kom vanjaar vroeg. Die 14de val op ‘n Maandag, so oor presies twee weke, 11 Februarie, vier die Pumas en Radio Laeveld dit saam. Vyf hubare jong spelers, almal nuut in die Laeveld, het hul hande opgesteek om die dag op ‘n afspraak te gaan saam met ‘n Laeveldse…
Liefde is in die lug met Valentynsdag om die draai en vyf gelukkige Laevelders kan ‘n afspraak wen – met niemand anders nie as ‘n Puma-rugbyspeler. Ons het vanoggend vir Darrien Landsberg (23) ‘n bietjie beter leer ken. Dié slot is oorspronklik van Johannesburg en het net meer as ‘n…
Hoërskool Rob Ferreira se Martiens le Roux het tydens 2021 matriekeksamen agt onderskeidings behaal. Dasha du Toit het sewe en is aangewys as die top-presteerder in geografie in Mpumalanga. Hulle het vir Gerhardt meer vertel van die uitdagings wat die afgelope twee jaar aan leerlinge gestel het, en veral hul…
'n Baie spesiale boor-projek het in die wêreldbekende Makhonjwa-berge begin om te bepaal of die alge wat daar te vinde is, wel die oudste bekende lewensvorm op aarde is. Phumelele Mashele verduidelik wat die berge so spesiaal maak en wat dit die mens alles kan leer van presies hoe die…
Marie-Louise Botha van die Bothabile African Language Institute weet waarvan sy praat wanneer sy sê dit is moeilik om 'n nuwe taal te leer, maar elke mens het die vermoë om dit reg te kry. Sy praat agt tale, onder meer Sotho, Zulu, Sepedi, Tswana en siSwati. "Dit is die…
Die Nelspruitse navigator, Danie Stassen, is terug van die Dakar-tydren in Saoedi-Arabië, waar hy en bestuurder Shameer Variawa vir span Toyota Gazoo algeheel 15de geëindig het. Stassen sê dit voel asof hy die lotery gewen het, en dat elke dag se deelname aan die moeilikste motorsport-wedren in die wêreld, ‘n…
Luke Smythe was Uplands College se toppresteerder met agt onderskeidings in sy nege vakke die afgelope matriekeksamen. Hy tel ook onder die top 1% van nasionale presteerders in die IEB-uitslae in lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe en lewensoriëntering. Hy sê hy is gelukkig om in ‘n skool soos Uplands te kon wees,…
G.Fox Nelspruit het 'n nuwe tuiste en vier dit vandag met 'n partytjie. Verwag baie spesiale aanbiedinge die heeldag. Moenie uitmis nie! Niadri vertel ons meer.
Hoërskool Nelspruit bied volgende maand die interhoër aan, na hierdie vriendskaplike atletiek-byeenkoms in 2021 glad nie plaas kon vind nie. Hoof, Johan Hattingh, sê beloof om die leerlinge 'n stukkie "normaal" te bied te midde van die pandemie. Op 26 Februarie sal sewe hoërskole op hul terrein deelneem. Sowat duisend…
Allan Laing, die nuwe hoof van Uplands White River College, het vanoggend in die ateljee kom kuier. Hy het met Ludi en Mireille gesels oor hoekom hy baie opgewonde is om by die Uplands-familie aan te sluit.
‘n Tienermeisie van Gauteng is gister in haar been getref toe sy saam met haar ma en boetie aangeval is, op pad terug van ‘n vakansie in die Krugerwildtuin. Volgens Sersant Nanikie Nonyane van die Masoyi polisie, het dit om sowat kwart voor 1 gebeur naby die taxi-staanplek op die…
Gerhardt het die pad gevat Vrystaat toe, en gaan kuier by Onze Rust, die familieplaas van oudpresident MT Steyn, die sesde en laaste president van die onafhanklike Republiek van die Oranje Vrystaat. Dit was die eerste keer ooit dat 'n radiostasie regstreeks van hierdie historiese baken uitgesaai het. Sy agterkleinseun,…
Justin en Ané Grobbler maak in Januarie Grace Baby Haven se deure in Mbombela oop. Dit is 'n veilige hawe vir weggooibabas, waarna daar 'n baie groot vraag is. Hulle het vir Mireille meer vertel.
Kinders van al hoe jonger ouderdomme benodig toenemend professionele hulp vir angs. Die onsekerheid wat onder meer die Covid-19-pandemie teweeg gebring het, dra daartoe by, maar dit is nie tot dit beperk nie. Opvoedkundige sielkundige, Christie Malan, gee raad vir ouers.
20 Dec 2021
25 min
1000 – 1020
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.