Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3040 – 3060

Die regering wil staatsentiteite konsolideer

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die rentekoers aankondiging wat kom, Mondi wat van bates ontslae raak en die regering wat staatsentiteite wil konsolideer.
18 Sep 2023 9AM 8 min

OUTsurance kyk na Ierland

Marthinus Visser, uitvoerende hoof van OUTsurance gesels oor hulle finansiële resultate, die verskil tussen die Suid-Afrikaanse en Australiese sakemodel en hulle troeteldier versekering.
15 Sep 2023 9AM 11 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
15 Sep 2023 9AM 25 min

Die eiendomsektor trek swaar

JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte, die olieprys en die eiendomsektor.
15 Sep 2023 9AM 8 min

Hulpbronne druk die JSE hoër vandag

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se markte, die hulpbronsektor wat goed doen en die olieprys wat styg.
14 Sep 2023 8AM 4 min

Tinus drink koffie met Dewald Booysen

Dewald Booysen, bedryfshoof van Vumatel gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
14 Sep 2023 8AM 9 min
3040 – 3060