Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3060 – 3080

Libstar-wins gly en aandeelprys hou aan val

Die uitvoerende hoof van Libstar, Charl de Villiers gesels oor hulle finansiële resultate en die probleme wat hulle gedurende die afgelope ses maande ervaar het.
12 Sep 2023 9AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
8 Sep 2023 9AM 22 min
3060 – 3080