Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3960 – 3980

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die swakker rand en hoër olieprys, asook maatskappye se handelsverklarings.
13 Feb 2023 8AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Ettienne Bezuidenhout, welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Feb 2023 7AM 10 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte se beweging vandag.
10 Feb 2023 7AM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte se beweging vandag.
9 Feb 2023 6AM 7 min
3960 – 3980