Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
3980 – 4000

Groen geleenthede bestaan in die mynboubedryf

Johan Coetzee, direkteur van metale en mynbou by DSS+ gesels oor sy toespraak by die mynbou-indaba, wat myne doen om hul eie krag op te wek en mynbou geleenthede vir Afrika.
8 Feb 2023 7AM 6 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die markte se beweging vandag, die rand en Pick n Pay se aankondiging.
8 Feb 2023 7AM 10 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Sasol en PPC se aandeelpryse.
7 Feb 2023 7AM 4 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die wisselkoers en sterk markte in Januarie.
6 Feb 2023 8AM 4 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management en Christiaan Wessels, finansiële beplanner by Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
3 Feb 2023 7AM 15 min
3980 – 4000