Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
4440 – 4460

Markoorsig

Nerina Visser, beursverhandeldefondsstrateeg by ETF gesels oor Eskom se ooreenkoms met onafhanklike kragprodusente, asook aandele wat vandag uitgestaan het.
14 Oct 2022 10AM 14 min

Van die Gautrain tot Madinat Jumeirah

Dr Eduard Voster, besturende direkteur by Zutari drink koffie met Ryk en gesels oor sy loopbaan, asook wat hy na-ure doen om te ontspan.
13 Oct 2022 9AM 10 min

SA myngroup bou 'n R7 miljard myn in Zimbabwe

Phoevos Pouroulis, uitvoerende hoof van Tharisa gesels oor hierdie nuwe projek, wanneer hulle met produksie sal begin en onderhandelinge met die Zimbabwiese regering.
13 Oct 2022 9AM 9 min

Markoorsig

Alwyn van der Merwe, beleggings direkteur van Sanlam Private Wealth gesels oor die inflasiekoers en Transnet se loonanbod.
13 Oct 2022 9AM 6 min

Zeder verkoop nóg bates

Johan le Roux, finansiële direkteur by Zeder gesels oor nóg bates wat hulle verkoop en oor die toekoms.
12 Oct 2022 9AM 7 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die rand teen die dollar en pond, asook interessante maatskapy aankondigings.
12 Oct 2022 9AM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, portefeuljebestuurder en strateeg by PSG Old Oak gesels oor hoe die mark wat rooi was, kortliks na groen gedraai het, asook die VSA dollar sterkte.
11 Oct 2022 9AM 7 min
4440 – 4460