Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
4460 – 4480

Transnet se loongeskil kan bessieboere sleg kou

Dr. Johnny van der Merwe, besturende direkteur by AMT gesels oor bessie-uitvoere wat in die gedrang is, terwyl agt uit elke tien Transnetwerkers staak en hawes tot 'n stilstand kom.
10 Oct 2022 9AM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, beleggingsbestuurder by Galileo Capital gesels oor die komplekse situasie waarin wêreldmarkte tans verkeer.
10 Oct 2022 9AM 7 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, welvaartsbestuurder by PSG Konsult gesels oor haar tyd in Europa en Amerika se inflasie en rentekoers.
7 Oct 2022 8AM 6 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor hoe die rand hierdie week versterk en verswak het, asook korporatiewe verwikkelinge in Suid- Afrika.
6 Oct 2022 9AM 5 min
4460 – 4480