
Die stryd om armoede gaan nie sy 2030 doelwit haal nie
Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, professor van die Wits sakeskool gesels oor die doelwit om armoede voor einde 2030 uit te wis wat nie gehaal gaan word nie.





