
Sibanye-Stillwater begin met 'n proses wat tot 2400 werksverliese kan lei
Loading player...
Charl Keyter, finansiële hoof van Sibanye-Stillwater gesels oor wat tot hierdie proses aanleiding gegee het en of dit moontlik is om werksverliese te beperk.





