
Die Inkomstediens se "jammer" aan werknemers wie se lewens deur staatskaping ver
Loading player...
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor wat die vergoeding insluit en of die Inkomstedien hierdie individue 'n geleentheid gegee het om terug te keer werk toe.





