Die Wêreldbank dink batteryberging kan 'n reuse bedryf in SA word

Loading player...
Paul Vermeulen van die Suid-Afrikaanse energie- bergingsvereniging (SAESA) gesels oor die toekoms van batteryberging in Suid-Afrika.
14 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Sep 2025 8AM 16 min

Tegnologiereus vry na Bank Zero

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 2025 8AM 7 min