Brandstofbelasting kan dalk (oor ’n hele paar jaar) iets van die verlede wees

Loading player...
Professor Stephan Krygsman van Stellenbosch Universiteit verduidelik hoekom ons 'n nuwe model nodig het om vervoer in SA te belas, hoe hierdie tariewe bepaal sal word, en wat die toetsprojek behels.
9 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Sep 8AM 16 min

Tegnologiereus vry na Bank Zero

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 8AM 7 min