Woensdag is afsnytyd vir belastingbetalers

Loading player...
Pieter Faber, uitvoerende beampte getaak met belasting by Saica gesels oor die afsnytyd vir belastingbetalers en die gevolge van 'n laat indiening.
19 Jan 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Sep 8AM 16 min

Tegnologiereus vry na Bank Zero

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 8AM 7 min