Beleggers moet fokus op dinge waaroor hulle beheer het

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om te fokus op dit wat altyd konstant bly.
30 Jan 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur, en Johan Gous, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Sep 8AM 16 min

Tegnologiereus vry na Bank Zero

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 8AM 7 min