
Numsa sê ANC voel vere vir werkersklas
Loading player...
Die vakbond Numsa sê die ANC is ʼn kapitalistiese staat wat die eiendom en wins van die oorheersende minderheid beskerm. Die vakbond sê die Marikana-slagting sou nooit plaasgevind het as die ANC-regering verbind was om die land se ekonomie tot voordeel van die werkersklas te hervorm nie. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê slegs ʼn sosialistiese staat wat vir die werkersklas omgee, kan volgens hom ware gelykheid en vryheid vir almal verseker:

