Só staan sake met Gerrie Nel se private vervolging

Loading player...
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in Maroela Media se ateljee met Esté Meyer Jansen gesels oor die sake waarby adv. Gerrie Nel se private vervolgingseenheid tans betrokke is. Hy het ook meer agtergrond oor Julius Malema se saak gegee en verduidelik hoe dié eenheid se sake vir private vervolging gekies word.
25 Apr 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afrikaner diaspora wil hul identiteit, taal en kultuur vier

MyHartland is ʼn digitale platform wat Afrikaners wêreldwyd help om hul identiteit, taal en kultuur lewendig te hou. Nicolien Welthagen van die SNI vertel meer oor hulle navorsing oor die Afrikaner-diaspora en verduidelik hoe MyHartland ʼn brug bou tussen Afrikaners oor die wêreld heen.
12 Sep 20 min

'Jesus’-kletsbotte wek etiese vrae onder gelowiges

“Ware kennis van KI kan ons help om die konteks en genre van tekste in die Bybel te verstaan, en gee vir ons ʼn goeie idee van waar die teks in die geskiedenis en ook in God se geskiedenis met die mens geplaas word, sodat die Woord aktueel bly.”
12 Sep 11 min