ToekomsVenster: Ons God is geduldig

Loading player...
God het jou oneindig lief en is geduldig tot die uiterste. Ek ken jou nie, Hy weet alles. Is jy dalk op ʼn plek waar jy die geduld van God beproef en kyk hoe ver jy sy geduld kan strek?
20 Aug 2019 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Hoe weet ek?

Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
8 Sep 5AM 5 min